Christo has previously worked with:
(Browse down for feedback)
Teams:
Free State Cheetah rugby team
Free State Cheetah Cravenweek rugby team
Free State Knights cricket team (formerly Eagles)
Free State Amateur and under 19 cricket teams
Free State netball team
Grey College 1st rugby, tennis and squash teams
University of the Free State 1st rugby team – The Shimlas
Business:
Central University of Technology (CUT)
University of Qwa Qwa
University of the Free State (UFS)
Free State Department of Education
ABSA Business Bank
ABSA Provincial Brokers
ABSA (Free State)
ABSA (Northern Cape)
Old Mutual
FEDSAS
NAPTOSA
SAOU
Nedbank Business Bank Agricultural (Johannesburg)
Engel & Folkers
Medi-Clinic (Welkom)
Medi-Clinic (Bloemfontein)
Breedplan
Agri Noordwes
Suid Vrystaat Skoolhoofde Vereniging
South African Institute for Chartered Accountants (Thuthuka students)
Vrystaatse Spesiale Skole
BSG Distribution
Centlec
Checkers Shoprite
ESCOM
Suidwes Landboumaatskappy
Noordwes Landbou Korporasie
Merino Konsortium
Merial Animal HealthLiberty Life (Bloemfontein)
Liberty Life (Kimberley)
Liberty Life (Cape Town)
Irene Tennis Club
OFM
Z2A Events
CLFCN Corporate Furniture
Healthcall
Primecure
Tsogang Clinic
IIQ Konsultante
CANSA
KMD
Marquard Landbou en boerevereniging
Smithfield Landbou en boerevereniging
Delta (Bloemfontein)
Human Motors
Martie du Plessis Skool
Feedback
Ek het na jou praatjie geluister by Fedsas se vergadering in Luckhoff gisteraand.Ek het my voorberei vir n vervelige vergadering en was nie baie lus vir die hele spul nie. Wel jy het n negatief in n positief verander.Jou praatjie was uitstekend.Dit het ook die res van die vergadering interesant gemaak. Jou bydrae het gemaak dat Fedsas as n dinamiese organisasie geprojekteer is. Dit wat jy gese het gaan ek probeer deurtrek na my besigheid en boerdery. Dankie, Mynhard Herholdt (Beheerraadslid)
Christo Spies became an integral part of the men and women who motivated me daily. Christo, thank you for being my spiritual father and mentor. May the Almighty give you more and more opportunities to reach out others like me. Thank you very much. Dipuo Peters (Former Premier of the Northern Cape and now Minister of Energy in the South African Government)
How wonderful your training sessions were? I really enjoyed them. I have no doubt that all of us will gain mileage in terms of our personal development. I so wished such sessions could have been available to me as a young person. Prof. Thandwa Mthembu (Vice-Chancellor and Rector Central University of Technology)
Ek het jou motiverings praatjie by die Rooiskool (AHS Kroonstad) bygewoon. Ek is een van die onderwysers. Ek was die laaste een wat lus was om 16:00 in die middag na nog 'n motiveringspraatjie te luister en het die hele week aan verskonings gedink oor hoe ek uit hierdie ding gaan kom. Meer verkeerd kon ek nie wees nie, jy is met 'n doel oor my pad gestuur. Jy het spesiaal net met my kom praat. Ek is oor die algemeen 'n positiewe mens en 'n "go getter", maar hierdie jaar het deurmekaar begin en het ek begin voel dat my pakkie bietjie swaar begin raak. Ek is bly om te sê dat my kop nou reg is of eerder my ATTITUDE. Ek werk doelgerig en vra myself HOE KAN EK ...? in plaas van HOEKOM MOET EK ...? Ek het dit in my klaskamer ook begin toepas en leer ook vir die kinders om so te dink. Sandra Mienie (Afrikaanse Hoërskool Kroonstad)
Ek het al baie “motiveringsprekers” gehoor en sukkel om te onthou wat enige van hulle gesê het. Ek kan onthou wat Christo Spies gesê het omdat dit op bepaalde lewensveranderende waardes gebaseer is wat my ook met bepaalde praktiese vaardighede toerus wat ek in my lewe kan toepas.
Dankie Christo. Paul Colditz (FEDSAS)
WOW & YES!!!!! Baie dankie vir die motiveringsboodskap gister!!! Ekself het ongelooflik baie hieruit geneem en ek het ook gesien hoe my kollegas jou aanbieding geniet het en terugvoer aan my gegee het oor die impak van jou boodskap en hoe dit hulle lewe gaan verander. Ek sien uit na die "facelift" in die NoordKaap!!! Alida Lamb (Regional Manager, ABSA Commercial Planning, Northern Cape)
Nogmaals dankie vir jou kosbare besoek aan ons skool. Jy word nog gereeld aangehaal en dit wat jy gesê het word onthou. Renette Griessel (Hoërskool Fichardpark)
Die Vodacom Vrystaat Cheetahs se sessies met Christo Spies was vir my een van die hoogtepunte van die 2009 rugbyseisoen. Ek dink dat sy insette vir ons spelers as individue, maar meer belangrik, vir die span as geheel van groot waarde was. Christo se praktiese aanbieding van doelwitstelling, 'n positiewe denkwyse en geestelike("mental") voorbereiding, was van die aspekte wat vir my as professionele sportman baie meer gefokus en voorbereid by oefeninge en die wedstryde laat opdaag het. Christo se geestelike ondersteuning en betrokkendheid was vanjaar deel van ons resep tot sukses! David de Villiers (Cheetah rugbyspeler)
Dankie vir ‘n great jaar, jy het ’n ander dimensie begin by die unie, dit gaan nog great wees! Adriaan Strauss (Springbok en Cheetah Rugbyspeler)
Unbelievable! Great! Baie baie goed! Sarel Ciliers (Eagles krieketafrigter)
Ek was die afgelope paar weke by jou motiverings en spanboupraatjies. Een woord sal my ervaring daarvan uitdruk: “Ongelooflik”! Nick Esterhuizen (Central University of Technology)
Ek het werklik jou aanbieding baie geniet en waarde daaruit geput - ten spyte daarvan dat ek van nature redelik skepties oor enige vorm van motiveringspreker is. Ek het ook net positiewe terugvoer van my kollegas gehoor en sal graag wil hê dat jy met al die dosente moet werk. Prof GD Jordaan. (Dean: Engineering, Information and Communication Technology Central University of Technology)
Dankie Christo, jy het beslis 'n positiewe en blywende verskil aan my denkwyse gemaak. Prof. C. van der Westhuizen (Director: School of Agriculture and Environmental Sciences Central University of Technology)
I dont think you know how much helpful and influential you are in my life and so many others. I always distribute your emails to my friends. Thanks a million! Ntsutle Mafisa (University of Qwa Qwa)
Thanks vir jou input – mens kan regtig sien en ervaar dat dit werk in die span. Wian Du Preez - (Springbok and Free State Cheetahs Rugby player)
Baie dankie Christo, Ek het jou sessies geniet en baie geleer. Die persoonlikheidtoetse en begrip daarvan was van ongelooflike waarde glo ek.. Nico Breedt (Free State Cheetahs Rugby player and Captain for some games)
Thanks Christo, dit was ‘n voorreg om aam met jou te werk. Johan Wessels . (Free State Cheetahs Rugby player)
Dankie Christo, dit was lekker om saam met jou te werk, dankie vir al die motivering van jou kant af. Hennie Daniller (Free State Cheetahs Rugby player)
Dankie Christo, ek het meer in myself begin glo en het geweet my kop is baie sterker omdat ek nou reg is vir enige iets wat na my kant toe gegooi word! Frans Viljoen (Free State Cheetahs Rugby player)
Ek was verlede Vrydag (die 16de Mei) in jou klas gewees in die BML groep. My enigste hartseer oor die klas was dat ons dit nie 'n deurnag-sessie kon maak nie. Ek het 'n bietjie van dit wat jy vir ons geleer het reeds toegepas met dadelike resultate. Jan Retief (MBA student))